This is the Message Centre for woofti aka groovy gravy

18.02.15

Post 1

woofti aka groovy gravy

Another day of wanting to meet Aretha, but not knowing how or when or where it's going to happen. At the moment, I'm showing her the Resurrection of Jesus; she is battling to understand how someone can exist. Now I don't know what to do.


18.02.15

Post 2

woofti aka groovy gravy

Daar is 'n klompie meisies en 'n jongman wat probeer om my vrese te inspireer, deurdat hulle van my omiddelbare pynvolle dood praat. Indien ek more nie meer onder die lywende gereken word, sou ek laat weet, my laaste wense en woorde moet Die Here Jesus oorwin tot in die ewigheid. En alle sy vyande sal met die asem vanuit sy mond weggeblaas word tot in die plekke waar daar geen water is nie, om die ewige dors te les.

Die alternatief, se hulle, is 'n vlieg in 'n' spesiale vliegtuig n die mond en terug, maar jy moet jou eie lug meebring. Wat se hulle? Hulle verstaan nie, hoekom ek sulke dinge skryf op die laaste aand van my lewe.

Dank sy aan God, he is altyd daar om sterkte te leen aan hulle wat hom liefhet.


Key: Complain about this post

More Conversations for woofti aka groovy gravy

Write an Entry

"The Hitchhiker's Guide to the Galaxy is a wholly remarkable book. It has been compiled and recompiled many times and under many different editorships. It contains contributions from countless numbers of travellers and researchers."

Write an entry
Read more